Monday, March 14, 2011

25 Februarie 2011


Ons kuier in Kestell begin!

24 Februarie 2011


Vanaand toe ek my hare blaas toe ontplof die haardroer in my hand! Haha! Ek't so geskrik!

23 Februarie 2011


Ek kry my pragtige verjaarsdag geskenk by my ma! Ek gan dit my juweelkassie maak!

22 Februarie 2011


Jan kom snoei ons hele tuin vandag!

21 Februarie 2011


Christoff kook vir ons eiers om te eet vir ontbyt.

20 Februarie 2011


Sondae aande se Roman's Pizza tradisie!

19 Februarie 2011


Ek't vandag saam Christoff werk toe gegaan (op 'n Saterdag,ugh), en hier sit hy in sy kantoor ;-)

18 Februarie 2011


En toe bak ek pannekoek vanaand!

17 Februarie 2011


Vanoggend toe ek die gordyne oopmaak toe lyk dit so...

16 Februarie 2011


Kinder-surprise is die beste surprise!

15 Februarie 2011


My pragtige rose wat ek vir Valentynsdag gekry het by my Valentyn!

14 Februarie 2011


Will you be my Valentine, Christoffel?

13 Februarie 2011


Beste dag van my lewe!!! Awesome Soweto toer en U2 in lewende lywe!

12 Februarie 2011


Ons vier my verjaarsdag by Lucio's - beste pizza + beste maats + beste presente = beste aand ;-)

11 Februarie 2011


Ek en Christoff rustig bydi huis op 'n Vrydagaand, lekker!

10 Februarie 2011


Ons kyk Pres. Zuma se state of the nation address - not! Het net gekyk agv Gareth Cliff se drinking game idee...

9 Februarie 2011


Ons huisie kry 'n dakkie!

8 Februarie 2011


My (lam) bene na spin klas!

7 Februarie 2011


Christoff wys vir my sy spiere na sy gym-sessie :-) Groot,ne?

6 Februarie 2011


Familie-ete by Mams, toe maak sy vir ons heerlike bessie-skuimpies!

5 Februarie 2011


Karen, Joane en ek is oppad na Caryke se denim&diamonds bachelorette partybus partytjie in Pretoria! Wat 'n lekker kuier!

4 Februarie 2011


Veels geluk liewe Leana, Louise en Annies! Ek't vir hulle "personalised" wine labels gemaak ;-)

3 Februarie 2011


My pa het vandag kom kuier uit Zambie, toe kon ek vir hom uiteindelik ons pragtige trou album wys!

2 Februarie 2011


Ek is vandag officially lid van die Virgin Active! Yikes!

1 Februarie 2011


Mmm, ammmarula!

Tuesday, February 8, 2011

31 Januarie 2011


Weet ni wat gan an met Joburg se weer nie, maar dit was vanaand so koud ek't tot my pantoffels uit die kas gegrou!

30 Januarie 2011


Snotneus en tissue-loos :-(

29 Januarie 2011


Vuur is magical ;-)

28 Januarie 2011


Ek, Christoffel en Ronellie is oppad plaas toe vir die naweek en Oom Johan se birthday

27 Januarie 2011


Die Standers braai by ons - min dinge so lekker soos 'n Donderdagaand braai!

26 Januarie 2011


Ek en my gifappeltjie ;-)

25 Januarie 2011


Mmm, lekker lasagne vi lunch!

24 Januarie 2011


Maandae aande = Spur + Grey's Anatomy ;-)

Wednesday, February 2, 2011

23 Januarie 2011


Much needed post-wedding ontbyt, bo oor die N1!

22 Januarie 2011


Lank sal hul lewe! Geluk Willem en Zan, en dankie vir 'n awesome kuier!

21 Januarie 2011


Pre-wedding kuier bydi beste pizza plek in town (aka Lucio's)

20 Januarie 2011


Fliekaand @ Cresta! BTW The Tourist is baie goed!

19 Januarie 2011


Heeltemal te lui om kos te maak, darem add ons bietjie hope ;-)

18 Januarie 2011


Yummmm, lekker stirfry!

17 Januarie 2011


Vir die wat gewonder het... Christoff bad wel ;-)

16 Januarie 2011


Haha, tipiese lui Sondag ;-)

Wednesday, January 26, 2011

15 Januarie 2011


Happy birthday Naude!

14 Januarie 2011


Vrydagaand date by Primi Piatti - probeer die Austin Powers pizza en Bubblegum jamjar=yum!

13 Januarie 2011


Braai by my nig se huis*

12 Januarie 2011



Ek maak vir ons lekker hoender pasta, met baie mayo ;-)

11 Januarie 2011


Dra vandag vir die eerste keer my mooi geel hartjie oorbelletjies <3

10 Januarie 2011


Maandae aande Spur-tradisie. O, en dit was ons 9 maande anniversary!

9 Januarie 2011


Daar is niks so lekker soos 'n Wimpy Cheesegriller breakfast op 'n Sondagoggend nie!

8 Januarie 2011


Mini VMN reunie by Annie se huis! Was awesome om almal weer te sien!

7 januarie 2011


Christoff le op ons bedjie...