Wednesday, January 26, 2011

15 Januarie 2011


Happy birthday Naude!

14 Januarie 2011


Vrydagaand date by Primi Piatti - probeer die Austin Powers pizza en Bubblegum jamjar=yum!

13 Januarie 2011


Braai by my nig se huis*

12 Januarie 2011



Ek maak vir ons lekker hoender pasta, met baie mayo ;-)

11 Januarie 2011


Dra vandag vir die eerste keer my mooi geel hartjie oorbelletjies <3

10 Januarie 2011


Maandae aande Spur-tradisie. O, en dit was ons 9 maande anniversary!

9 Januarie 2011


Daar is niks so lekker soos 'n Wimpy Cheesegriller breakfast op 'n Sondagoggend nie!

8 Januarie 2011


Mini VMN reunie by Annie se huis! Was awesome om almal weer te sien!

7 januarie 2011


Christoff le op ons bedjie...

6 Januarie 2011


Ons bedjie...

5 Januarie 2011


Dra my nuwe serpie vir die eerste werksdag van 2011.

4 Januarie 2011


Hierdie massive storm was ons verwelkoming terug van die vakansie af!

Monday, January 24, 2011

3 Januarie 2011


Darem het die son geskyn om hierdie beautiful sonsondergang te kon afneem ;-)

2 Januarie 2011


Speel 30 seconds vir oulaas bydi see.

1 Januarie 2011


Happy New Year! Ek, Christoff, Naude en Esta drink bubbly opi beach by Stilbaai!