Monday, March 14, 2011

25 Februarie 2011


Ons kuier in Kestell begin!

24 Februarie 2011


Vanaand toe ek my hare blaas toe ontplof die haardroer in my hand! Haha! Ek't so geskrik!

23 Februarie 2011


Ek kry my pragtige verjaarsdag geskenk by my ma! Ek gan dit my juweelkassie maak!

22 Februarie 2011


Jan kom snoei ons hele tuin vandag!

21 Februarie 2011


Christoff kook vir ons eiers om te eet vir ontbyt.

20 Februarie 2011


Sondae aande se Roman's Pizza tradisie!

19 Februarie 2011


Ek't vandag saam Christoff werk toe gegaan (op 'n Saterdag,ugh), en hier sit hy in sy kantoor ;-)

18 Februarie 2011


En toe bak ek pannekoek vanaand!

17 Februarie 2011


Vanoggend toe ek die gordyne oopmaak toe lyk dit so...

16 Februarie 2011


Kinder-surprise is die beste surprise!

15 Februarie 2011


My pragtige rose wat ek vir Valentynsdag gekry het by my Valentyn!

14 Februarie 2011


Will you be my Valentine, Christoffel?

13 Februarie 2011


Beste dag van my lewe!!! Awesome Soweto toer en U2 in lewende lywe!

12 Februarie 2011


Ons vier my verjaarsdag by Lucio's - beste pizza + beste maats + beste presente = beste aand ;-)

11 Februarie 2011


Ek en Christoff rustig bydi huis op 'n Vrydagaand, lekker!

10 Februarie 2011


Ons kyk Pres. Zuma se state of the nation address - not! Het net gekyk agv Gareth Cliff se drinking game idee...

9 Februarie 2011


Ons huisie kry 'n dakkie!

8 Februarie 2011


My (lam) bene na spin klas!

7 Februarie 2011


Christoff wys vir my sy spiere na sy gym-sessie :-) Groot,ne?

6 Februarie 2011


Familie-ete by Mams, toe maak sy vir ons heerlike bessie-skuimpies!

5 Februarie 2011


Karen, Joane en ek is oppad na Caryke se denim&diamonds bachelorette partybus partytjie in Pretoria! Wat 'n lekker kuier!

4 Februarie 2011


Veels geluk liewe Leana, Louise en Annies! Ek't vir hulle "personalised" wine labels gemaak ;-)

3 Februarie 2011


My pa het vandag kom kuier uit Zambie, toe kon ek vir hom uiteindelik ons pragtige trou album wys!

2 Februarie 2011


Ek is vandag officially lid van die Virgin Active! Yikes!

1 Februarie 2011


Mmm, ammmarula!